top of page
Lente-aanbod
20% afslag*

Schaapkraal

Rock shower

20181115_145806_resized

Schaapkraal
1/10
Verblyf
by de Pakhuys, Rocklands
de Pakhuys is sentraal geleë in Rocklands, Suid-Afrika. Die plaas lê in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km van Clanwilliam op pad na die historiese dorpie Wupperthal.
de Pakhuys bied ’n verskeidenheid verblyf. Kies tussen huisies, luukse kampeerverblyf en kampeerplekke:
bottom of page












