top of page

Scroll to see both

Kuru

luukse safari tent

Kuru is een van die nuutste toevoeging by de Pakhuys.  Geleë op die plaas met pragtige uitsig oor die omrigende Sederberg, privaat,  luuks en ten volle toegerus vir selfsorg verblyf.

Die eenheid bied:

​

  • Ruim slaap vertrek met eie badkamer

  • Koning grote bed en een enkel bed

  • Volledige selfsorg kombuis met gas stoof en oond

  • Elektriese muurproppe en ligte

  • Handoeke en beddegoed

  • Buite braai

  • Privaatheid en gerief

  • Lugversorging

  • Bad in badkamer asook lekker buite stort

  • Ongelooflike uitsig oor die omringede Sederberg

  • Gratis Wifi

vanaf R1500 per nag vir die eenheid

bottom of page