Vir de Pakhuys-besprekings is die gewone deposito 30%, betaalbaar binne 48 uur ná bespreking. Verblyf van een nag vereis ’n deposito van 100% en is nie terugbetaalbaar nie.Die balans is 30 dae voor aankoms betaalbaar. Jou bespreking word bevestig sodra die vereiste deposito ontvang is. Volg asseblief die betaalinstruksies in jou besprekingsbevestiging.