top of page

Blokhuys

Blokhuys is privaat geleë en bied gerieflike akkomodasie aan vyf gaste.  Die huis kyk uit oor die olyfboord en die omringende  Sederberge.

Blokhuys bied:

  • Drie slaapkamers - een koning-,  een dubbel- en een enkelkamer

  • privaat, gedeelde badkamer met 'n stort

  • handoeke en beddegoed verskaf

  • Binnebraai/kaggel op lekker kuier stoep

  • swembad so 200m weg

  • lugverkoeler in die sitkamer koel die hele huis af

  • Wifi maar geen TV

  • hout beskikbaar op die plaas

​

vanaf R1600 per

nag vir die huis

bottom of page