top of page



Cederberg rocks

1/20
Luukse safari tent
Schaapkraal is geleë op die plaas met pragtige uitsig oor die omrigende Sederberg. Die eenhede is luuks en ten volle toegerus vir gemaklike selfsorg verblyf.
Die eenheid bied:
​
-
Ruim slaap vertrek met eie badkamer
-
Koning grote bed en een enkel bed
-
Volledige selfsorg kombuis met gas stoof en oond
-
Elektriese muurproppe en ligte
-
Handoeke en beddegoed
-
Buite braai
-
Privaatheid en gerief
-
Lugversorging
-
Bad in badkamer asook lekker buite stort
-
Ongelooflike uitsig oor die omringede Sederberg
-
Gratis Wifi
vanaf R1500 per nag vir die eenheid
bottom of page