top of page

Waboomhuys

Waboomhuys is geskik vir twee gaste(maks 3).  Die eenheid kyk uit oor die swembad en tuin met die pragtige Sederberg in die agtergrond

Waboomhuys bied:

  • Ruim leef area met kaggel en lugversorging

  • privaat badkamer met stort

  • Volledig toegeruste kombuisie met yskas,  stoof (met oond) en mikrogolf asook alle ander kombuis toerusting

  • handoeke en beddgoed verskaf

  • buite braai beskikbaar

  • naby die lieflike oorloop swembad

R1000 per nag vir die eenheid

bottom of page