top of page

Bedouin"Glamping" kothuise

de Pakhuys het twee volledig toegeruste houthuisies, bedek met bedouintente,  perfek vir selfsorg verblyf.  Die twee eenhede, Bokmakierie en Witkruis,  is vernoem na inheemse voëlspesies wat in ons gebied voorkom. Al twee hierdie eenhede het pragtige uitsig en is privaat geleë.

Beide eenhede bied:

​

  • Ruim slaap vertrek met eie badkamer

  • Koning grote bed en een enkel bed

  • Volledige selfsorg kombuis met 'n gas stoof en oond

  • Elektriese muurproppe en ligte

  • Handoeke en beddegoed

  • Buite braai

  • Privaatheid en gerief

  • Ongelooflike uitsig oor die olyfboord en die pragtige Sederberg

  • Swembad en Wifi so 250m weg

​

​

vanaf R850 per nag vir die eenheid

bottom of page