Olienhuys
Olienhuys bied luukse selfsorg verblyf in die Sederberg. Die huis is vernoem na die Olienhoutboom (Wild olive) wat in die gebied voorkom.
Olienhuys bied:
-
Hoofslaapkamer met koning grote bed en 'n enkel bed
-
Tweede slaapkamer met twee enkel beddens
-
Enkel bed in die sitkamer
-
Badkamer met bad en stort - aparte toilet,
-
Lugversorging in hoofslaapkamer
-
kaggel in die sitkamer
-
volledige kombuis met gastoof en oond 'n asook mikrogolfoond
-
panoramiese uitsig op die Sederberg
-
DSTV beskikbaar op versoek
-
handoeke en beddegoed word voorsien
-
lekker buite braai
-
50 meter van die swembad
-
gratis Wifi
vanaf R1600 per nag vir die huis