top of page

Janfrederik
luukse safari tent

Janfrederik is die nuutste toevoeging by de Pakhuys.  Geleë op die plaas met pragtige uitsig oor die omrigende Sederberg.   Janfrederik is privaat,  luuks en ten volle toegerus vir selfsorg verblyf.

Die eenheid bied:

​

  • Ruim slaap vertrek met eie badkamer

  • Koning grote bed en een enkel bed

  • Volledige selfsorg kombuis met gas stoof en oond

  • Elektriese muurproppe en ligte

  • Handoeke en beddegoed

  • Buite braai

  • Privaatheid en gerief

  • Ongelooflike uitsig oor die omringede olyfboord en die pragtige Sederberg

  • Swembad en Wifi so 250m weg

vanaf R950 per nag vir die eenheid

bottom of page