top of page
Scroll to see both

EcoZee
Non stop views

King Loft room
Views from your bed

Bathroom
Gabian build with shower and tub

EcoZee
Non stop views
1/7
Kuru
luukse safari tent
Kuru is een van die nuutste toevoeging by de Pakhuys. Geleë op die plaas met pragtige uitsig oor die omrigende Sederberg, privaat, luuks en ten volle toegerus vir selfsorg verblyf.
Die eenheid bied:
​
-
Ruim slaap vertrek met eie badkamer
-
Koning grote bed en een enkel bed
-
Volledige selfsorg kombuis met gas stoof en oond
-
Elektriese muurproppe en ligte
-
Handoeke en beddegoed
-
Buite braai
-
Privaatheid en gerief
-
Lugversorging
-
Bad in badkamer asook lekker buite stort
-
Ongelooflike uitsig oor die omringede Sederberg
-
Gratis Wifi
vanaf R1500 per nag vir die eenheid
bottom of page