Riethuys

Riethuys, met sy rietdak,  kan 5 gaste huisves.  Riethuys is agter die hoof plaasopstal maar is totaal privaat, met eie ingang en mooi uitsig na die voorkant van uit die sitkamer en slaapkamers - die braaistoep agter het nie 'n uitsig nie en kyk uit op die tuin .

Riethuys bied:

  • Twee slaapkamers met koning of twee enkel beddens

  • privaat, gedeelde,  badkamer met stort

  • volledige kombuis met gasstoof en oond asook mikrogolfoond

  • handoeke en beddegoed word verskaf

  • swembad so 50 m weg

  • Lugversorging in die sitkamer en paneelverwarmers en waaiers in die kamers

  • TV met  DsTV

  • gratis Wifi

  • Geen uitsig van die braai stoep af nie,  wel na die voorkant uit die kamers en sitkamer

  • Riethuys is agter die hoofhuis maar is privaat

vanaf R1100 per

nag vir die huis

Riethuys van die hek af

Riethuys van die hek af

Ruim rietdak woning

ooplan kombuis/sitkamer

ooplan kombuis/sitkamer

Hoofslaapkamer

Hoofslaapkamer

Tweede slaapkamer

Tweede slaapkamer

Badkamer

Badkamer

Stort

Stort

Braaistoep agter met beprekte uitsig

Braaistoep agter met beprekte uitsig

Kombuis

Kombuis

Agterstoep

Agterstoep

Die gebou regs is die hoof plaasopstal

Braaistoep (barbeque)

Braaistoep (barbeque)

Wind en reën nie 'n probleem nie

View from the lounge

View from the lounge

Building on the right is the back of the main farm house

R364, Clanwilliam
Rocklands, South Africa
32 07 13 62 S    19 03 31 53 E
  • Black Facebook Icon
  • Black Instagram Icon