Kampkaravaan
Geleë net buite de Pakhuys kampeerterrein
Die karavaan bied:
-
Onder dak vir skaduwee en koelte
-
Dubbel bed en klein enkelbed
-
Onderdag stoep met tweeplaat gasstoof
-
Krooegyskas, elektrisiteit en kragpunte
-
braai plek
-
vars boorgat water
-
bring eie beddegoed, breekware en kookware
-
die karavaan deel die badkamerfasiliteite met die kamp - 50m weg
-
30 m van die groot varswater plaasdam - perfek om in af te koel
-
betaal soos gebruik WiFi
-
vuurmaakhout beskikbaar op die plaas
van R350 per nag vir die eenheid
![]() Caravan |
---|
![]() Protected and roofed |
![]() View from Carvan |
![]() Caravan |
![]() Starry African Sky |
![]() Ablution facility |
![]() Ladies |
![]() Ladies |
![]() Couples/Family/Friends - showers |
![]() Gents |
![]() Traditional campfire and "braai"!! |