top of page

Riethuys

Riethuys, met sy rietdak,  kan 5 gaste huisves.  Riethuys is agter die hoof plaasopstal maar is totaal privaat, met eie ingang en mooi uitsig na die voorkant van uit die sitkamer en slaapkamers - die braaistoep agter het nie 'n uitsig nie en kyk uit op die tuin .

Riethuys bied:

​

  • Twee slaapkamers met koning of twee enkel beddens

  • privaat, gedeelde,  badkamer met stort

  • volledige kombuis met gasstoof en oond asook mikrogolfoond

  • handoeke en beddegoed word verskaf

  • swembad so 50 m weg

  • Lugversorging in die sitkamer en paneelverwarmers en waaiers in die kamers

  • TV met  DsTV

  • gratis Wifi

  • Geen uitsig van die braai stoep af nie,  wel na die voorkant uit die kamers en sitkamer

  • Riethuys is agter die hoofhuis maar is privaat

  • ​

vanaf R1100 per

nag vir die huis

bottom of page