top of page

Olienhuys

Olienhuys bied luukse selfsorg verblyf in die Sederberg.  Die huis is vernoem na die Olienhoutboom (Wild olive) wat in die gebied voorkom. 

Olienhuys bied:

​

  • Hoofslaapkamer met koning grote bed en 'n enkel bed

  • Tweede slaapkamer met twee enkel beddens

  • Enkel bed in die sitkamer

  • Badkamer met bad en stort - aparte toilet,

  • Lugversorging in hoofslaapkamer

  • kaggel in die sitkamer

  • volledige kombuis met gastoof en oond 'n asook mikrogolfoond

  • panoramiese uitsig op die Sederberg

  • Smart TV beskikbaar

  • handoeke en beddegoed word voorsien

  • lekker buite braai

  • 50 meter van die swembad

  • gratis Wifi

​

vanaf R1200 per nag vir twee gaste

​

bottom of page