Scroll to see both

Schaapkraal
Schaapkraal

Location location location!

Schaapkraal main space
Schaapkraal main space

Accommodating three guests in air conditioned comfort - fire place and AC

Kuru view
Kuru view

View from rock deck just behind Kuru - unbelievable sunsets!

Schaapkraal
Schaapkraal

Location location location!

1/18

Luukse safari tent

Schaapkraal is geleë op die plaas met pragtige uitsig oor die omrigende Sederberg.   Die eenhede is  luuks en ten volle toegerus vir gemaklike selfsorg verblyf.

Die eenheid bied:

  • Ruim slaap vertrek met eie badkamer

  • Koning grote bed en een enkel bed

  • Volledige selfsorg kombuis met gas stoof en oond

  • Elektriese muurproppe en ligte

  • Handoeke en beddegoed

  • Buite braai

  • Privaatheid en gerief

  • Lugversorging

  • Bad in badkamer asook lekker buite stort

  • Ongelooflike uitsig oor die omringede Sederberg

  • Gratis Wifi

vanaf R1500 per nag vir die eenheid

Bespreek direk en aanlyn