top of page

Kampkaravaan

Geleë net buite de Pakhuys kampeerterrein

Die karavaan bied:

​

  • Onder dak vir skaduwee en koelte

  • Dubbel bed en klein enkelbed

  • Onderdag stoep met tweeplaat gasstoof

  • Krooegyskas, elektrisiteit en kragpunte

  • braai plek

  • vars boorgat water

  • bring eie beddegoed, breekware en kookware

  • die karavaan deel die badkamerfasiliteite met die kamp - 50m weg

  • 30 m van die groot varswater plaasdam - perfek om in af te koel

  • betaal soos gebruik  WiFi

  • vuurmaakhout beskikbaar op die plaas

van R350 per nag vir die eenheid

​

bottom of page