top of page

Kamp Huisies

Geleë in de Pakhuys kampeerterein

Kamp huisies bied:

  • ruim kamer met twee enkelbeddens

  • Stoep met 'n tafel entwee stoele asook 'n tweeplaat gas stoof

  • Kroegyskasie

  • Elektrisiteit

  • braai by elke eenheid - bring eie rooster

  • vars boorgat water

  • bring eie beddegoed, potte en panne asook breekware

  • die huisie deel die badkamerfasiliteite van die kampterrein

  • 100 m van die groot plaasdam - heerlike koel swemwater!

  • voorafbetaalde wifi beskikbaar

  • vuurmaakhout beskikbaar op die plaas

vanaf R450 per nag per huisie

​

bottom of page