top of page

Bergvlei

de Pakhuys bestuur Bergvlei namens die eienaars wat in Stellenbosch woon en praktiseer.  Bergvlei is ten volle toegerus vir gerieflike self sorg verblyf.  Die ruim braaistoep is wind en weer beskut met pragtige uitsig op die Sederberg.

Die ruim eenheid bied:

​

  • Twee ruim slaapkamers,  hoof en-suite

  • Tweede badkamer met stort en toilet,

  • Goed toeruste kombuis met klein bladstofie,  yskas en mikrogolf

  • handoeke en beddegoed verskaf

  • Groot onderdak braaistoep

  • geleë sowat 400m van de Pakhuys

  • Geen swembad,  TV of wifi - wifi beskikbaar by die kantoor en swembad area

  • Paneel verwarmers en lugversorger in sitkamer

  • Pragtige uitsig op die omringende Sederberg

​

vanaf R1400 per nag vir die huis

​

bottom of page