Bergvlei

de Pakhuys bestuur Bergvlei namens die eienaars wat in Stellenbosch woon en praktiseer.  Bergvlei is ten volle toegerus vir gerieflike self sorg verblyf.  Die ruim braaistoep is wind en weer beskut met pragtige uitsig op die Sederberg.

Die ruim eenheid bied:

  • Twee ruim slaapkamers,  hoof en-suite

  • Tweede badkamer met stort en toilet,

  • Goed toeruste kombuis met klein bladstofie,  yskas en mikrogolf

  • handoeke en beddegoed verskaf

  • Groot onderdak braaistoep

  • geleë sowat 400m van de Pakhuys

  • Geen swembad,  TV of wifi - wifi beskikbaar by die kantoor en swembad area

  • Paneel verwarmers en lugversorger in sitkamer

  • Pragtige uitsig op die omringende Sederberg

vanaf R1400 per nag vir die huis

Bergvlei

Bergvlei

Agter die hoofhuis maar privaat

Bergvlei

Bergvlei

plaasopstal

Sederberg

Sederberg

Uitsig van Bergvlei af

Uitsig na links voor

Uitsig na links voor

Kombuis eetkamer

Kombuis eetkamer

Volledig toegerus

Ruim sit/eetkamer

Ruim sit/eetkamer

Slaapbank in die sitkamer deel

Twee enkel beddens

Twee enkel beddens

Tweede slaapkamer

Stort en toilet

Stort en toilet

Tweede badkamer

Hoofslaapkamer met eie badkamer

Hoofslaapkamer met eie badkamer

Hoof en-suite

Hoofslaapkamer

Hoofslaapkamer

Main en-suite

R364, Clanwilliam
Rocklands, South Africa
32 07 13 62 S    19 03 31 53 E
  • Black Facebook Icon
  • Black Instagram Icon
Sederberg

Uitsig van Bergvlei af