top of page

Spring special

20% off*

Akkommodasie

by de Pakhuys

de Pakhuys is geleë in die skilderagtige Agter-Pakhuis vallei in die noordelike Sederberg. Die area staan ook bekend as Rocklands, een van die beste rotsklim bestemmings in die wêreld. By de Pakhuys word aktief geboer met skaap,  olywe en natuurlik Rooibos!  Die plaas is 26 km buite Clanwilliam net oor die asemrowende Pakhuispas.  Nog so entjie aan le die  blommeprag van die Biedouwvallei en die historiese Wupperthal nedersetting.  Gaste kan heerlik skoene uitskop in 'n verskeidenheid van selfsorg bly plekke wat ons bied:

* minimum stay of 2 nights required
bottom of page